)

Liggie-atlete dring deur na SA’s

Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Saterdag, 9 Maart, aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deelgeneem wat in Secunda plaasgevind het. Twee van die Liggies se atlete, Kwanele Nkambule (o/16) en Mikyla le Roux (o/19), dring deur na SA’s wat vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth sal plaasvind.

Kwanele sal ook aan die ASA Nasionale Junior Kampioenskappe deelneem wat op 27 Maart in die Paarl in die Kaap sal plaasvind. Kwanele het ‘n 4de plek in die 100m en ‘n eerste plek in die 200m en Mikyla het ‘n eerste plek in beide haar diskus en gewigstoot items behaal.

Die Liggies is trots op julle en wens julle alle sterkte toe met die SA’s.

Foto: Kwanele Nkambule en Mikyla le Roux

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal