Leerders verken die rotspoele!
Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken. Hulle
moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander dinge leer vang. Hulle het dit baie geniet en op die “lekker” manier geleer.
Â
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.