V.l.n.r: Kyle Briesies, Lucky Tshawe en Heiku Visser van Hoërskool Punt
Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai,
het ‘n baie besige naweek gehad.
Die rugbyspanne het Saterdag in Despatch teen Hoërskool Depatch gespeel en die resultate was as volg (Punt tellings eerste):
o/14A wen 12-0, o/14B verloor 10-14
o/15A wen 57-0
o/16A verloor 12-27
o/19B verloor 0-50.
Die eerstespan het nie gespeel nie.
Netbal vs Hoërskool Despatch (Punt tellings eerste):
o/14D: 27-3; o/14C: 21-10; o/14B: 15-10 en o/14A: 11-18
o/16C: 12-20
o/17A: 18-11
o/18C vs o/18B: 8-18 (‘n baie goeie telling teen ‘n sterk B-span van Despatch)
1ste span wen 43-25
Hockey vs HS Swellendam (Point score 1st):
Boys u/14: 2-1
Boys u/16: 1-1
Boys u/18: 0-3
Girls u/18B vs u/18A: 1-2
Hockey vs Despatch High School:
Girls u/14: 8-0
Girls u/16: 1-0
Girls u/18A: 9-0