)

DURBIES STUDENTERAAD 2020 VERKIES

Agter v.l.n.r. Philip Naude, Riaan de Lange, Amoné Wessels, Benjamin Butler, Inge Botes, Lienka Serfontein, Janco Jansen van Vuuren, Courtney Hickson, Hough Joubert, Zak Burger, Louis Albertyn

Middel v.l.n.r. Marsheleno Valensky, Emma Makapela, Amé Jansen van Vuuren, Jessica Marx, Carel-Louis Steenkamp, Chelsey Jantjies, Will Vraagom, Anke Hols, Lea Fourie, Reghard Koen

Voor v.l.n.r. Melissa Blaauw, Zahn Havenga, Skye de Pontes, Stef Boshoff (Onder-Hoofleier), Schalk-Willem Burger (Hoofleier), Nellie Slabbert (Hoofleier), Kaylee Briel (Onder-Hoofleier), Klia Verster, Marietjie Slabbert, Jeanrie Myburg.

Hoërskool Durbanville se Studenteraad vir 2020 is tydens die jaarlikse Prysuitdeling op Dinsdag 8 Oktober 2019 aangekondig.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders en sterkte met die uitdagings. Geniet elke oomblik en maak die beste van elke geleentheid.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal