)

Hoërskool Jan van Riebeeck se leiers vir 2020 aangekondig!

Voor vlnr: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie van Aardt en Jacques van der Westhuizen.
Agter: Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver, Liam Peyper, Daniël Wiese en Amieke Schumann.

Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, het pas hul Matriekraad vir 2020 bekend gemaak. Hierdie span leiers

sluit die volgende leerders in: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie

van Aardt, Jacques van der Westhuizen, Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver, Liam Peyper,

Daniël Wiese en Amieke Schumann.

Jan van Riebeeck se VRL vir 2020.
vlnr: Jacques Willemse, Ethan Stevens, Johann Jordaan en Cameron Carelse.
Middel vlnr: Cara Beyer, Timoné Joubert, Leander Viljoen en Gregory Barends.
Agter vlnr: Dylan Keyser, Louis Jordaan en Lydia-Mari Erasmus.
Afwesig: Jana-Marie Beukes en Cavan McKeon
Jan van Riebeeck se Koshuis HK 2020. vlnr: Georgia Kuba, Ethan Stoop (onder-primarius), Jonadrie van Aardt (primaria), Jacques van der Westhuizen (primarius), Kayla Otto (onder-primaria) en Anelle Vermeulen.
Agter: Marietjie van der Merwe, Armand Visagie, Liam Peyper en Angelo Pieterse.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal