)

Hoërskool Strand krieketspeler vereer

Die Boland-krieketunie se jaarlikse toekenningsaand het op 27 Julie by die Protea Hotel naby Stellenbosch se Tegnopark plaasgevind. By hierdie geleentheid is talle klubspelers vir hul prestasies vereer. Slegs vyf skoolseuns is na hierdie spoggeleentheid uitgenooi.

By hierdie geleentheid is twee bekers aan Liam Martin van Hoërskool Strand toegeken:

• die trofee vir Speler van die Toernooi. Hierdie O/17-Platteland-toernooi het in Desember 2018 in Kimberley plaasgevind.
• Liam is vervolgens tot die SA O/17-Plattelandspan verkies en daarvoor is ook ‘n trofee aan hom toegeken.

Hierdie begaafde krieketspeler is die eerste krieketspeler van Strand Hoërskool wat hierdie besondere eer te beurt val. Hoërskool Strand kan dus met reg trots wees op Liam Martin.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal