)

Hoërskool Strand Hokkie teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste spanne het verlede week reeds teen van die Hoërskool Strand-spanne gespeel.

Hockerhill College

‘n Gemengde A/B-netbalspan van die o/14, o/15 en o/16-ouderdomsgroepe het Donderdagmiddag kragte teen Hockerill College uit Engeland gemeet.

Die wedstryde is in goeie gees gespeel en nuwe vriende is gemaak. Hoërskool Strand het in al 3 wedstryde as oorwinnaars van die baan gestap.

Foto bo: spanfoto van Strand en Hockerhill College

Spanbou na die funksie
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal