)

DURBIES HOKKIE PRESTEER IN BLOEMFONTEIN

Hoƫrskool Durbanville se hokkiespanne het tydens die skoolvakansie na Bloemfontein gereis.

Die Durbies se gedrag en dissipline was puik op die astro sowel as van die baan af.

Die seunsspanne het puik presteer:

o14A Seuns – 2de
o16A Seuns – 1ste
o19A Seuns – 2de

Die dogtersspanne het goed gevaar, maar ongelukkig een verloor in die uitspeelwedstryde beteken dat hulle dadelik uitgeval het en moes tevrede wees met die nommer 1 posisie in poel B.

Die volgende Durbies het puik presteer en is opgeneem in die toernooispanne, wat na afloop van die toernooi gekies was:

HelƩne van Jaarsveld (o19 Dogters):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan
Ā· Gekroon as Mej. ECHS
Ā· Toekenning vir beste o19 middelveldspeler

Bianka Brƶnn (o19 Dogters):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan

Ben Venter (o19 Seuns):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan
Ā· Gekroon as Mnr. ECHS

Jan Abraham Smuts (o19 Seuns):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan

Luhann Pienaar (o16 Seuns):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan

Lisa Kƶmmer (o16 Dogters):
Ā· Toekenning vir beste o16 middelveldspeler

Me. Rachelle Basson (o19 Dogtersafrigter):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan as afrigter

Mnr. Robin Pearton (o19 Seunsafrigter):
Ā· Gekies vir o19 toernooispan as afrigter
Ā· Gekies vir o16 seunsspan as afrigter wat Nederland toe toer

Die volgende spelers is gekies om Nederland toe te toer in hul betrokke ouderdomsgroep:

Ā· Benjamin Butler (o14 Seuns), James Ten Cate(o14 Seuns), Annique Breytenbach (o14 Dogters) en Celeste Crafford (o16 Dogters)

Baie dankie aan almal wat die toer meegemaak het.

Dankie aan die afrigters en geluk aan die spelers.

Die Durbies sien met groot verwagting uit na die hokkieseisoen.

Foto:Ā Benjamin Butler

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal