Die o/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua van George het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus 2018 aan die Wes-Kaap Topskole toernooi in Caledon deel te neem.
Op die foto bo:
V.l.n.r.: Cherise Spangenberg, Migael Saal, Drikus de Jager, Conrad Holm, Wilco Coetsee, Cameron Jansen