)

Hoërskool Stellenberg o/19A rugbyspan presteer by Landbou Rugbydag

Hoërskool Stellenberg van Kaapstad se o/19A span het HTS Drostdy by die Boland Landbou rugbydag gewen met 13-7.

Dit was ‘n klipharde wedstryd (eerste volwaardige wedstryd van die seisoen) waarin die Stellies uitstekend verdedig het!

Stellenberg se punte is aangeteken deur losskakel Nivan Petersen met 2 strafdoele, ‘n drie en ‘n doelskop!

Dankie aan almal wat Stellies ondersteun het.

Die Seccies was ook op hul stukke deur HHH o/19A met 10-0 te klop en hulle speel gelykop teen Boland Landbou met 5 elk (verkorte wedstryde).

Foto’s deur Gerrit Bastiaanse

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal