)

Hoërskool Strand se krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees.

Die krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees waar daar ongeveer 24 spanne gaan deelneem. Dit is Hoërskool Strand se 8ste jaar van deelname. Die span speel die 29ste September teen HS Oudtshoorn, 30ste September teen HS Brandwag, die 1ste Oktober teen Framesby en die 2de Oktober teen HS Swartland. Die spelers sal die 2de Oktober na die Strand terugkeer wat beteken dat hul laaste wedstryd ‘n verkorte wedstryd gaan wees. Die span bestaan uit ‘n klomp nuwe bloed, asook ‘n paar ou hande.

Foto:

Agter- Andries Louw (Spanbestuurder), Henco Stofberg (Onder-kaptein), Estiaan Marais, Marinus Roux, Liam Martin (Kaptein), Shane Craythorne, Christiaan Theron (Afrigter)

Middel – Campbell Stuart, Guillaume Jansen, Jarred verwey, Chris Jurgens.

Voor – Armandt le Roux, Kian Venter, Ethan Beckett, Reinhardt le Roux

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal