)
Hoërskool Strand se krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees.

Die krieketspan vertrek die 28ste September na die KFC Punt krieketfees waar daar ongeveer 24 spanne gaan deelneem. Dit is Hoërskool Strand se 8ste jaar van deelname. Die span speel…

Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…