)

Hoërskool Strand hou Aflosbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Hoërskool Strand se atletiekveld was Saterdag 15 September omtrent ‘n miernes van bedrywighede – ongeveer 480 atlete van 14 skole in die omgewing het aan hierdie pretbyeenkoms deelgeneem.

Daar was slegs 5 items – maar dit het geleentheid gebied  vir atlete wat aan 100m, 200m, 300m, 400m, 600m en 1600m wou hardloop. Die massa-aflos aan die einde – waar 7 spanne elk met 32 atlete tegelyk op die baan was, was beslis ‘n hoogtepunt.

Vir die hamergooiers en hoogspringers was daar ook geleentheid om aan ‘n voorseisoen-byeenkoms deel te neem en hul eie vermoë te meet.

Die volgende skole het toekennings vir verskillende afdelings gekry:

  • Drostdy se meisies as wenners van die mylaflos.
  • Hoër Jongenskool was die seunswenspan in die myl.
  • Die gekomineerde span van Hoër Meisieskool en Hoër Jongenskool was die wenners van die massa-aflos.
  • Die meisies van La Rochelle was die meisieswenspan van die dag.
  • Hoër Jongenskool die wenseunspan van die dag.

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Hoërskool-Strand-hou-Aflosbyeenkoms-4.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Hoërskool-Strand-hou-Aflosbyeenkoms-3.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Hoërskool-Strand-hou-Aflosbyeenkoms-2.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal