)

HS Strand Radikale Redenaars Nuus

Die eerste rondte Radikale Redenaars is op 5 Mei 2018 by Laerskool De Hoop, in Somerset-Wes, gehou.

Lizanne en Derik Nortje het deurgedring na die tweede rondte Radikale Redenaars Wes-Kaap se Finaal, 

wat plaasgevind het op Saterdag 25 Augustus 2018 – HS Stellenberg  – Bellville

Derik het geslaag om na die finale rondte –Radikale Redenaars Nasionaal deur te dring. Dit vind op 13 Oktober 2018 – te Hoërskool Garsfontein, Pretoria, plaas.

Derik se tema vir die kompetisie is: Simbool. Sy onderwerp is:  Water is die nuwe statussimbool.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal