)

Jan van Riebeeck maak geskiedenis

Hoërskool Jan van Riebeeck is sedert Julie 2017 ‘n Cambridge Associate School, wat beteken dat leerders van graad 10 – 12 die geleentheid het om ‘n internasionale kwalifikasie te verwerf. Hierdie kwalifikasie word deur Cambridge in die Verenigde Koninkryk onderskryf,  en universiteite van regoor die wêreld, asook plaaslik, erken hierdie kwalifikasie.  Die vakke wat ons aanbied is Engels, Wiskunde, Fisika en Biologie.

Hierdie groep is die eerste wat die CIE (Cambridge International Exam) AS eksamen in Wiskunde aflê.  Hulle maak geskiedenis, want HS Jan van Riebeeck is een van die eerste Afrikaans mediumskole in die land wat ons leerders die geleentheid bied om hierdie kwalifikasie te verwerf.  Leerders van omliggende skole kan ook by ons skool se klasse inskakel. Kontak gerus vir me Lizette Visser (Lizette.visser@janvanriebeeck.co.za) vir meer inligting.

Foto:
Voor vlnr: Lané Beyer, Lila Ferreira en Nina Ferreira
Agter: Mila Yssel, Emil van der Walt, Tiaan Theron, Dirk Maree en Theodore Pauw

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal