)

HS Strand – Hokkie Afrigter Presteer

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Leani van die Merwe is van 2018 af HS Strand se hokkie-organiseerder en vir die afgelope vier jaar die afrigter van die onder 18A-seunshokkiespan.

Sy was vanjaar lidĀ  die SA Platteland A-span wat van 27 April – 2 Mei aan die Senior Interprovinsiale Toernooi in Durban deelgeneem het. Sy was kaptein van hierdie span, wat ‘n silwer medalje gewen het.

In Junie 2018 gaan sy ook lid van die WP Platteland-span wees (al vir die sewende keer) wat 23 Junie – 1 Julie in Pietermaritzburg aan die SA Platteland-toernooi gaan deelneem. Daar kan die spelers gekies word om in die SA Platteland-span te speel. (Leani het reeds al 6 jaar in die SA Platteland-span gespeel en was twee keer kaptein).

Vir Leani isĀ hokkieĀ  ‘n passieĀ  en sy glo datĀ  ‘n mens deur die jareĀ elke dag iets nuuts leer. Een ding wat sy saam met haar op haarĀ  lewensreis vat,Ā  is dat jy altyd jou drome kan najaag, maak nie saak hoe oud jy is nie.

“If you can dream it, you can believe it”

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Leani-van-die-Merwe-van-HS-Strand-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Leani-van-die-Merwe-van-HS-Strand-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Leani-van-die-Merwe-van-HS-Strand-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal