)

Martin Theron van HS Strand

Martin Theron in Graad 8B het onlangs deelgeneem aan die Western Cape CTMA Intra Provincial Level 1 Swemkampioenskap.  Dit is ‘n baie groot kompetisie. Hy het super goed gedoen en ons is baie trots op hom.  Hy het in 8 items geswem en 5 daarvan medaljes gewen.  Hier is die uitslae soos volg:

200 IM (Individual Medley)  – Silwer medalje

50 Butterfly – Silwer medalje

50 Backstroke – Brons

100 Backstroke – Brons

100 Freestyle – Brons

50 Breaststroke – 7de plek

100 Breaststroke – 5de plek

50 Freestyle –  7de plek

Hy swem vir Aquasharks Academy.  Hulle oefen daagliks by die Strand Munisipale swembad.  Sy afrigter se naam is Leal de Kock en haar selnommer is 082 446 5871.  Sy het gesê julle kan haar ook epos haar ades is leal@intekom.co.za

Hulle het ook n facebookblad Aqua Sharks Academy Helderberg. gaan kyk gerus daar dan kan jul daar sien sy het gepost van hom en sy medaljes.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal