)

DF Malan leerders neem deel aan die “Vega Vige” kompetisie

Die volgende ses leerders het op Saterdag 13 Mei aan die jaarlikse “Vega Vige”- kompetisie wat Vega School Kaapstad aanbied, deelgeneem. Spanne van ses leerders word uitgedaag om met ‘n bemarkingsveldtog vorendag te kom vir hulle kliënt. Die span van DF Malan het uit Graad 12 Ontwerp-leerders (Lesinda Louw, Sabrina van Rooyen en Jana-Mari Wiggins) en Graad 11-BS-leer-ders (Dylan Engelbrecht, Xandré Olivier en Keanu Barnard) bestaan. DF Malan se veldtog om die gebrek aan onderrig aan te spreek, is as wenners aangekondig.

Leerders skryf in spanne van 6 in en word dan uitgedaag om op te kom met ‘n bemarkings-veldtog vir ‘n kliënt (in die geval Woolworths). Die inligtingsessie wat die spanne Saterdag gehad het, was om een van drie kwessies (education, childhood vulnerability of food security) te kies en aan ‘n veldtog te dink waardeur Woolworths ‘n positiewe bydrae kan maak om dit op te los en hoe dit bemark sal word. Spanne moes ‘n aanbieding voorberei het waartydens hulle die idee aan die paneel beoordelaars en kompetisie “verkoop” het.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal