)

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se krieketspan toer na Kaapstad

HNK van Kimberley se krieketspan het onlangs hul eerste toer na Kaapstad  onderneem. Hulle het aan die Cape Schools Festival gaan deelneem wat 7 tot 12 Januarie gehou is.

Die uitslae was as volg:

Dag een verloor Noord-Kaap teen SACS

Dag twee wen vir Wynberg met 1 paaltjie

Dag 3 verloor teen Paarl Gimnasium

Dag 4 wen vir Paul Roos met 66 lopies

Dag 5 wen vir Boland Landbou met 6 paaltjies

Drie van die seuns (Andrew Louw, Mason Zacharea en Juan Mpofu) was ook gekies vir die VKB Knights Cubs span wat in Stellenbosch deelgeneem het.

HNK is uiters trots op hul krieketspan!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal