)

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span.

Die spelers wat verkies is, is:

  • CJ Brink
  • Wian Smit
  • AJ Willemse en
  • Muller Rautenbach is met groot trots verkies tot die Oos-Vrystaat o.13-rugbyspan. Julle harde werk, toewyding en passie vir rugby het vrugte afgewerp. Truidjies is ongelooflik trots op julle!

Mag hierdie Griffon proewe vir julle as spelers ’n wonderlike geleentheid wees om te groei, nuwe vriende te maak en julle talent te wys. Julle dra Laerskool Truida Kestell se naam met trots. Julle gaan die veld verseker met trots en sportmanskap verteenwoordig.

Sterkte met die Griffons-proewe, gaan wys wat julle kan doen!

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal