Koorleiers vir 2026. Met groot trots het Laerskool Truida Kestell in Bethlehem onlangs die elf senior koorleerders aangekondig wat as koorleiers vir 2026 gekies is. Hierdie aanstelling is ’n erkenning van hul talent, toewyding en leierskap binne die koor.
👏 Baie geluk aan die volgende leiers:
- Martinette Ras
- Jance Meaker
- Jamie Mokheseng
- Zoey Bester
- Vuyo Siko
- Anke van der Berg
- Kara Nichol
- Lienke Bartleman
- AJ Pretorius
- Bathabile Mpada
- Olerato Motholo
Elke koorleier dra by tot die unieke klank en karakter van die koor, en verteenwoordig die trots en kultuur van Truida Kestell.
Truida Kestell sien uit na ’n jaar vol musiek, harmonie en inspirerende optredes – mag hierdie koorleiers die koor met passie en entoesiasme lei!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











