)

Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden blink uit

Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi.

  • A-span: Linden se topspan het ’n indrukwekkende 2de plek behaal in die Cup-afdeling. Dit was die hoogste afdeling van die toernooi. Hulle het hul staal gewys met 4 oorwinnings en 1 gelykop. Hulle behaal ook ’n kragtige sege oor Waterkloof A.
  • B-span: Hoërskool Linden se B-span het die bord ook laat praat. Hulle eindig 2de in die Shield-afdeling, met 4 oorwinnings uit 5 rondtes.

Met vier afdelings in totaal, is dit ’n merkwaardige prestasie vir Linden. Die span kon ook tydens die twee hoogste afdelings van die Kings and Queens Clash, die silwerplek inneem.

Daar is geen perke aan hulle trots nie!

Kings and Queens Clash - Hoërskool Linden blink uit

Spesiale gelukwense aan Tjaart Steyn en Daniel Voigt, wat al hul wedstryde gewen het en die gesogte bordpryse huis toe geneem het.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal