)

Kwagga-week Hokkie – Hoërskool Jim Fouché bring sy kant

Kwagga-week Hokkie. George-toernooi.

o.14A (Seuns)

  • JF vs. Paul Roos B: 1 – 4
  • JF vs. York: 0 – 0
  • JF vs. Outeniqua: 0 – 4
  • JF vs. Outeniqua B: 5 – 0

o.14A (Dogters)

  • JF vs. Eldoraigne: 0 – 0 Speler van die wedstryd: Botsile Moroka
  • JF vs. York: 1 – 3 Speler van die wedstryd: Laura Pitout
  • JF vs. Glenwood: 5 – 0
  • JF vs. Outeniqua: 0 – 4

o.16A (Dogters)

  • JF vs. Stellenberg: 0 – 2 Speler van die wedstryd: Karli Pienaar
  • JF vs. Outeniqua: 0 – 4 Speler van die wedstryd: Danri Smith
  • JF vs. Nico Malan: 2 – 0
  • JF vs. Durbanville: 0 – 2 Speler van die wedstryd: Kayla van Aswegen

o.16A (Seuns)

  • JF vs. Durbanville: 1 – 2 Speler van die wedstryd: André Kleyn
  • JF vs. Stellenberg: 2 – 0 Speler van die wedstryd: Ryan le Roux
  • JF vs. Glenwood: 3 – 1 Speler van die wedstryd: Tristan Booysen
  • JF vs. Outeniqua: 1 – 0 Speler van die wedstryd: Eben van der Vlies

🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die spelers wat tydens die toernooi gekies is om in die All Stars-spanne te speel – ’n groot eer en bewys van julle talent en harde werk!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal