)

Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje blink uit

Tennisspan – Die Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig derde.

Sedert 2010 is die span jaar na jaar onder die top drie in hierdie nasionale toernooi. Dit is ’n merkwaardige prestasie wat hul volgehoue uitnemendheid en spanpoging beklemtoon.

Die uitslae was as volg:

  • Wen 6-1 teen Menlopark
  • Hulle wen 4-3 teen Affies
  • Teen Potch Gimnasium wen hulle 7-0
  • So ook teen Eunice wen hulle 7-0
  • Verloor 1-6 teen Rhenish
  • Hulle verloor 1-4 teen Bloemhof (halfeind)
  • Wen 4-1 teen Paarl Girls High (3de en 4de plek)

Met oortuigende oorwinnings teen groot name soos Menlopark, Affies en Eunice, het die dogters hul krag en vasberadenheid op die baan bewys. Alhoewel Rhenish en Bloemhof die span in die halfeind gestuit het, het Oranje sterk teruggekom en die bronsplek met ’n klinkende sege oor Paarl Girls High verseker.

Die o.15-span het ook hul kleure gewys en ’n pragtige 5de plek behaal in hul afdeling – ’n teken dat die toekoms van Hoër Meisieskool Oranje se tennis helder blink.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal