Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje
Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje se Inge Ferreira het geskiedenis gemaak ná 19 jaar. Om in een jaar Oranje se 1ste netbalspan én 1ste tennisspan te haal,…
Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Tennisspan – Die Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig…










