VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus op die video’s na die uistekende insette van Jo Nagel, Markus Gutter en Liam Jonker. Hierdie drie manne vertel meer oor hul swemprestasies.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegeprimary.com/
Video’s verskaf









