)
VS Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr gesels

VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus…