VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig Hoërskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. –Dit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders is deur die Eldoraad verkies om met visie te lei, die BL te verteenwoordig en met integriteit te dien.
Baie geluk aan ons nuwe leiers:
- Daniël Fourie (Sport) – Voorsitter
- Zoë Rich (Sosiaal) – Ondervoorsitter
- Mia Röhrbeck (Welwillendheid) – Tesourier
- Kayla Schröder (Akademie) – Sekretaris
- Nicole Froneman (Kultuur) – Skakelbeampte

Eldo sien uit na ’n jaar waarin julle die waardes van Hoërskool Eldoraigne uitleef en die egte Eldo-gees met trots uitdra.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








