)

SA Sportkampioene – Hoërskool Die Wilgers bars van trots

SA Sportkampioene. 🌟 Hoërskool Die Wilgers vier kampioene!

Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is ongelooflik trots om erkenning te gee aan twee uitmuntende Suid-Afrikaanse Sportkampioene wat die skool se naam hoog hou.

🏅 Jean-Jacques Ellis (Graad 10)

  • ’n Kranige atleet wat in 2025 geskitter het met twee goue medaljes by die Nasionale Atletiekkampioenskappe.
  • Hy het ook twee silwer medaljes verower by COSSASA vir Verspring en Driesprong.
  • Sy grootste prestasie: Hy verbeter die 0/20-SA Verspringrekord met ’n ongelooflike sprong van 7,03m!

♟️ Zander Slabbert (Graad 9)

  • Die Wilgers se briljante denker en strategiese meester is gekroon as die 0/16-Suid-Afrikaanse Ope Skaakkampioen vir 2025.

Hierdie week het beide kampioene hul Lourier-medaljes – die hoogste eer wat ’n Wilgie kan ontvang – in ontvangs geneem uit die hande van Springbokrugbyspeler Jaco Kriel.

✨ Hierdie prestasies is nie net ’n viering van talent nie, maar ook van harde werk, toewyding en Wilgie-gees. Die Wilgies sien uit om nog baie spronge en skuiwe van julle te beleef in die jaar wat voorlê!

Welgedaan, Jean-Jacques en Zander – julle is ‘n ware inspirasie! 🎉

Lees meer skitterende skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal