)

Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant

Top Presteerders in Vrystaat -Hoër Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat.

Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese presteerders verseker. Hulle is Jillian Dixon, Denise Cilliers, Amari du Bruyn en Mia Delport.

Wat hierdie prestasie nóg meer besonders maak, is die stille krag agter elkeen van hulle: hul ma’s. Jillian se ma is Trudie, Denise se ma is Amanda, Amari se ma is Ecila en Mia se ma is Therése. Hulle is die vroue wat laatnag-studie, die spanning van eksamens en die vreugde van oorwinnings gedeel het.

Hierdie foto vertel ’n groter verhaal: dat akademiese uitnemendheid nie net die werk van ’n leerder is nie. Dit is die vrug van ’n gesin se ondersteuning. Hierdie vier matrieks se prestasies as Top Presteerders is ’n huldeblyk aan hul ma’s, wat met liefde en volharding hul kinders gehelp het om hoog te vlieg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal