)
Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant

Top Presteerders in Vrystaat -Hoër Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…

Matriek Eindeksamen – Belangrike Mylpaal

Matriek Eindeksamen – Die matriek eindeksamen is ’n belangrike mylpaal nou in jou lewe. Maar onthou: jy is sterker as enige vraestel. Jy het al soveel oorwin, en hierdie is…

Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia

Valia Matrieks Groet – Hoërskool Transvalia se matrieks het vandag die laaste hekkie van hul hoërskoolloopbaan aangepak. Die dag vir die Valia matrieks het aangebreek om te groet. Elke matrikulant…

Aand Om Te Onthou – Hoërskool Stellenbosch

Aand Om Te Onthou – Hoërskool Stellenbosch se matriekafskeid was ‘n aand om te onthou. Dit was glansryk vol styl, en met selfvertroue die belofte van ’n blink toekoms. Elke…

Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad

Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad se matrieks het op 4 Oktober hul laaste skoolhoofstuk in styl afgesluit. Onder die sterrehemel van die Vrystaat was die aand gevul met glans,…