)

Skitterende Matriek-uitslae 2025 – Hoërskool Jim Fouché staan uit

Skitterende Matriek-uitslae 2025. 🌟 Hoërskool Jim Fouché vier uitblinkende Matriekuitslae 2025!

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het weer bewys hoekom dit as een van die top akademiese instellings in die Vrystaat bekendstaan. Die matriekuitslae van 2025 is ’n ware fees van uitnemendheid en harde werk.

Toppresteerder

  • Jaco Deysel, JF se nr. 1 matrikulant van 2025, het ’n ongelooflike 9 onderskeidings behaal met ’n gemiddeld van 95,3%. ’n Prestasie wat hom in die absolute top van die land se akademiese sterre plaas.

7 Onderskeidings

  • Janeli Saaiman (92,4%)
  • Amoné Verwey (90,7%)
  • Janah Swarts (89,1%)
  • Wihan Coertzen (88,3%)
  • JD Roux (87,7%)
  • Annabeth Barnard (85,6%)
  • Christiaan Botha (84%)

6 Onderskeidings

  • Lily Basson (85,4%)
  • Danelle Gouws (83,3%)
  • Thinus Marais (81,3%)

5 Onderskeidings

  • Kaylee Coetzee
  • Suné Deacon
  • Garran Grace
  • Roxanne Lamprecht
  • Carli Momberg
  • Edané Niemand
  • Danelle Smith

…En nog meer skitterende prestasies

  • 25 Leerder behaal ‘n gemiddeld van 80% en meer.
  • 271 Onderskeidings
  • 99,5% (195/196) Slaagsyfer
  • 92,9% Persentasie universiteitstolating (Bachelors)

🎉 ’n Skool van uitblinkers

Met soveel leerders wat vyf of meer onderskeidings behaal het, bevestig JF sy reputasie as ’n skool waar toewyding, deursettingsvermoë en akademiese uitnemendheid hand aan hand gaan.

Baie geluk aan al die presteerders – julle maak Hoërskool Jim Fouché en Bloemfontein trots!

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal