)

Kovsie Smash 2026 finaal – Hoërskool Fichardtpark

Kovsie Smash 2026 finaal. 🏏Kovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings.

🎉 ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring na die finaal, en aan elke Speler van die Wedstryd wat uitgestaan het!

Wedstryde vir die Finaal:

  • Oval (1 & 2): Hoërskool Eldoraigne teen Hoërskool Transvalia
  • FHP (3 & 4): Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Kalahari
  • UFS 3 (5 & 6): Hoërskool Overvaal teen Hoërskool Oos-Moot
  • Grey Tommix (7 & 8): Potch Volkies teen Hoërskool Pietersburg
  • UFS 4 (9 & 10): Hoërskool Trio teen Hoërskool Sasolburg
  • Cassa (11 & 12): BVHS teen Hoërskool Witteberg
  • UFS 1 (13 & 14): Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Jim Fouché
  • Windmill (15 & 16): Goudveld Hoërskool teen Hoërskool Lichtenburg
  • UFS 2 (17 & 18): Hoërskool Driehoek teen Hoërskool Duineveld

Sterkte aan al die spanne – wys julle krag en passie vir krieket! 🏆 Mag die beste span die trofee lig!

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal