)

Artistieke Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Paarl Gimnasium

Artistieke Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat Jana van Staden (graad 9) op Donderdag, 13 November na Manila vertrek om aan die 3de Artistieke Wêreldkampioenskappe deel te neem — ’n prestasie waarvoor sy haar Protea-kleure verwerf het.

🌍 Direk daarna sal Jana Suid-Afrika verteenwoordig by die Olympic Hopes-kompetisie in Tsjeggië, wat van 28 tot 30 November plaasvind.

🎉 Twee internasionale geleenthede in kort opvolging — Paarl Gim is uiters trots op Jana se toewyding, talent en harde werk!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgim.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal