)

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings – Hoërskool Goudveld

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. 🏆 Hoërskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling.

Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak:

  • Dux-leerder 2025: Edrich Cronje
  • Modelleerder van die Jaar: Mia de Jonge
  • Toekenning vir Kultuur buite Skoolverband: Nigella Siebert
  • Toekenning vir Sport buite Skoolverband: Kellan Kleinhans
  • Toekenning vir Akademie én Kultuur: Mia de Jonge
  • Toekenning vir Akademie én Sport: Mianique Lombard
  • Toekenning vir Kultuur: Mia de Jonge

Sportprestasies:

  • Junior Sportvrou van die Jaar: Xandri Britz
  • Junior Sportman van die Jaar: Jayden Viljoen
  • Senior Sportman van die Jaar: Kamohelo Moloke
  • Senior Sportvrou van die Jaar: Mianique Lombard

Die skoolgemeenskap van Gouties is baie trots op elke leerder wat met toewyding en passie hul merk gemaak het in 2025. Hierdie toekennings getuig van Hoërskool Goudveld se strewe na uitnemendheid op alle vlakke!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://gouties.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal