)

SANESA Nasionale Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!🐎

Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat by die ikoniese Kyalami Equestrian Park plaasgevind het. Hierdie toernooi bring die beste jong ruiters van regoor Suid-Afrika bymekaar, en ons Naudeville-span het met trots en uitnemendheid deelgeneem.

Skoolprestasie: Primêre Skool Naudeville het ‘n indrukwekkende 11de plek nasionaal behaal – ‘n merkwaardige prestasie wat getuig van harde werk, toewyding en ware sportmanskap.

🌟 Individuele Sterre:

Mia Best – Graad 7

  • 2de: Showjumping Normal Comp 90cm
  • 5de: Showjumping A2 90cm
  • 10de: Working Riding L3
  • 7de: Equitation

Vrystaat Span:

  • 1ste: Showjumping Normal Comp 90cm
  • 3de: Showjumping A2 90cm
  • 2de: Equitation
  • 1ste: Working Hunter 80cm

Hanno van Jaarsveld – Graad 6

  • 1ste: Working Riding – SA Kampioen!
  • 2de: Equitation 90cm
  • 3de: Jumping Comp 90cm
  • 3de: Working Hunter 80cm
  • 5de: Prix Caprilli Novice B
  • 5de: Dressage Prelim Pony B
  • 7de: Prix Caprilli Novice A
  • 11de: Jumping A2 90cm

Vrystaat Span:

  • 1ste: Working Riding
  • 1ste: Working Hunter 80cm
  • 1ste: Jumping Comp 90cm
  • 2de: Equitation 90cm 2de: Dressage B
  • 3de: Jumping A2
  • 4de: Prix Caprilli A & B

Ava Adendorff – Graad 5

  • 3de: Dressage Prelim Pony A
  • 4de: Dressage Prelim Pony B
  • 6de: Prix Caprilli Novice A
  • 13de: Prix Caprilli Novice B
  • 14de: Jumping Comp 60cm
  • 25ste: Jumping A2 60cm

Vrystaat Span:

  • 2de: Dressage A
  • 3de: Working Hunter
  • 3de: Jumping 70cm
  • 4de: Dressage B, Prix Caprilli A & B
  • 6de: Jumping 60cm A2
  • 7de: Jumping 60cm Comp

Beaulé Jordaan – Graad 4

  • 14de: Equitation
  • 23ste: Showjumping Normal Comp 60cm
  • 16de: Showjumping A2 60cm
  • 18de: Prix Caprilli Beginner

Vrystaat Span:

  • 5de: Equitation
  • 6de: Jumping A2 60cm
  • 7de: Jumping 60cm Comp, Prix Caprilli Beginner

🌟 Rising Stars Challenge:

Mia Erasmus – Graad 2

  • 8ste: Equitation
  • 3de: Prix Caprilli
  • 11de: Jumping 40cm
  • 6de: Jumping 40cm (2)
  • 6de: Working Riding

🎉 Naudies is ongelooflik trots op elke ruiter wat hul skool en provinsie met soveel passie en trots verteenwoordig het. Julle toewyding en sportmanskap is ‘n inspirasie vir ons almal. Mag hierdie prestasies die begin wees van nog vele roemryke oomblikke in die ruitersport!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal