Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Vrystaat Sewes Rugbyspan 2025 waar Fichies skitter!
Baie geluk aan ons vyf uitmuntende rugbymanne wat gekies is vir die Vrystaatspan wat aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi gaan deelneem!
Ons is ongelooflik trots op julle en weet dat julle Hoërskool Fichardtpark met trots gaan verteenwoordig op die nasionale verhoog.
👏 Dian Visagie 👏 Josh Nelson 👏 Unathi Ntuli 👏 Zé Mathese 👏 Matthew Valentine
Sterkte, manne – julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Gaan wys wat Fichies-rugby regtig beteken!
Final Squad

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









