Studenteraad en Uitvoerende komitee. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg se nuutverkose leiers vir die 2025/2026-termyn! Mag hierdie Studenteraad en Uitvoerende komitee verantwoordelikheid met toewyding, integriteit en entoesiasme aanpak. Die skool staan trots agter julle en wens julle alle voorspoed toe op hierdie betekenisvolle reis. “Ware leierskap lê nie in gesag nie, maar in diens.”
Uitvoerende komitee:
- HJ Eksteen, Heilene Meintjes, Rigardt Strydom, Carla Viljoen, Henri Muller, Inneke Fourie, Gerhard Nel, Jemma Orsmond, Pieter Wessels, Anja Taljaard, Janco Botha, Ané Botha, Wessel Campher, Cara de Beer, Xander Fourie, Kara du Toit, Christiaan Venter, Charlize Saaiman.
Studenteraad:
- Sumari Eksteen, Leané Fourie, Martinique Grobler, Anchen Heyns, Luané Loubser, Arné maritz, Nicke Mienie, Carol Motholo, Janri Posthumus, Cari Smit, Dorette Smit, Tria-Mari Strydom, Janelle Theron, Annoú Yiangou, Mia van der Merwe, Zané Wessels, Jacques Bester, Buks Davel, Aeden du Plessis, Jacques Jordaan, Cobus Labuschagne, Ruan Lombaard, Olerato Mosima, Ruben Myburgh, Evan Nieuwoudt, Mila Oerson, Nolan Orsmond, Ruan Pieterse, Giann Prins, Ean Scheepers, Stephan Uys, Cobus van Pletzen.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








