)

PTCE Kompetisie 2025 – Hoërskool SPS Brandfort

PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte – Lejweleputswa.

Hoërskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig:

Beané Pretorius het die eerste plek behaal en is gekies as die provinsiale verteenwoordiger van die Lejweleputswa Distrik. Sy sal die distrik verteenwoordig tydens die Nasionale Toerisme Ekspo op 28 Augustus 2025 in Clarens.

🥈 Soné Marx het die tweede plek verower met haar uitstaande prestasie en toewyding.

🎉 Baie geluk aan albei leerlinge! Julle harde werk, kreatiwiteit en deursettingsvermoë is ’n inspirasie vir ons almal. Ons wens julle alle sukses toe met die pad vorentoe!

Soné Marx

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal