PTCE Kompetisie 2025 – Hoërskool SPS Brandfort
PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte – Lejweleputswa. Hoërskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig: Beané Pretorius het die eerste…









