)

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi.

Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys en uitstekende spel gelewer.

Uitslae behaal:

  • Wen teen Portlands High School: 13–9
  • Wen teen Hoërskool Hermanus: 15–11
  • Verloor teen Hoërskool Stellenberg: 7–20
  • Verloor teen Hoërskool Stellenberg (kwartfinaal): 14–19

Die Gimmiesspan het onder die Top 8 spanne in die Wes-Kaap geëindig – ’n merkwaardige prestasie teen van die sterkste kompetisie in die streek.

“Baie geluk aan elke speler en afrigter wat bygedra het tot hierdie sukses. Gimmies is ongelooflik trots op julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovengim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal