Hokkie WP skolespanne. Hoërskool Durbanville is opgewonde om aan te kondig dat hulle spog met nie minder nie as agt dogters wat in verskeie Hokkie WP skolespanne opgeneem is:
O.18A span
- Amy ten Cate
O.18B span
- Kiara Kömmer
O.18 Noord span
- Amber-Reece Duncker-Smith
- Hilletje de Villiers
- Ronel Rautenbach
- Reserwe – Anja Pretorius
O.16 Noord span
- Andel Sohnge
O.14 Noord span
- Simone Boonzaaier

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








