JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark, Ruben Bishop en Jandré Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap.
- Ruben verwerf Silwer vir Kata en Kumite
- Jandré verwerf Brons vir Kata en Kumite
Hulle het ook deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








