JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap – Hoërskool Kemptonpark
JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark, Ruben Bishop en Jandré Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Hulle het ook deurgedring na die…









