Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die Hoërskool Welkom Gimnasium.
Hoopies se eerste netbalspan en hul afrigters het hierdie seisoen onoorwonne geëindig. Hulle eindig ook as naaswenners van die Lejweleputswa-liga.
Hulle neem ook op 20-21 Junie deel aan die Vrystaatdag te Bethlehem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor









