Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding en ’n liefde vir die sport.
O.18 Spanne:
- Zoë Vallentyn – Wes-Kaap
- Zarah Herselman – Eden
- Liané Pretorius – Eden
O.17 Spanne:
- Anja Muller – Eden
- Megan Enslin – Eden
- Mieke Botha – Eden
O.16: Spanne:
- Nikayla Bezuidenhout – Eden
- Tonique Lukas – Eden
O.15: Spanne:
- Mieke van Dorp – Eden
O.14 Spanne:
- Elrie van Wyk – Eden
- Heiley-Rose Erasmus – Eden
Hierdie meisies gaan tydens die Julie-vakansie hulle onderskeie spanne op nasionale- en streekvlak verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








