)

You are sponsoring
Streek- en Provinsiale Netbalspanne - Hoërskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne - Hoërskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…