)
Streek- en Provinsiale Netbalspanne – HoĆ«rskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…