Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld Junior Kampioenskappe in Namibië deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s ver
Become a Sponsor








