)
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld…